Lukas 1:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Maar die engel het vir hom gesê: “Moenie bang wees nie, Sagariʹa, want God het na jou smeekgebed geluister, en jou vrou Elisabet sal vir jou aan ’n seun geboorte gee, en jy moet hom Johannes noem.+
13 Maar die engel het vir hom gesê: “Moenie bang wees nie, Sagariʹa, want God het na jou smeekgebed geluister, en jou vrou Elisabet sal vir jou aan ’n seun geboorte gee, en jy moet hom Johannes noem.+