Lukas 4:34 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 “Ha! Wat het ons met jou te doen, Jesus die Nasarener?+ Het jy gekom om ons te vernietig? Ek weet presies wie jy is: die Heilige van God.”+
34 “Ha! Wat het ons met jou te doen, Jesus die Nasarener?+ Het jy gekom om ons te vernietig? Ek weet presies wie jy is: die Heilige van God.”+