-
Lukas 6:7Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 Die skrifgeleerdes en die Fariseërs het Jesus toe fyn dopgehou om te sien of hy iemand op die Sabbat sou genees, want hulle wou iets vind waarvan hulle hom kon beskuldig.
-