-
Lukas 6:17Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
17 Hy het saam met hulle afgekom en op ’n gelyke plek gestaan, en daar was ’n groot skare van sy dissipels en ’n groot menigte mense uit die hele Judeʹa en Jerusalem en die kusgebied van Tirus en Sidon. Hulle het gekom om na hom te luister en om van hulle siektes genees te word.
-