Lukas 6:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 As iemand jou op die een wang slaan, moet jy ook die ander een aanbied, en as iemand jou bo-kleed vat, moet jy ook nie weier om die onderkleed te gee nie.+
29 As iemand jou op die een wang slaan, moet jy ook die ander een aanbied, en as iemand jou bo-kleed vat, moet jy ook nie weier om die onderkleed te gee nie.+