Lukas 6:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Gee aan elkeen wat iets van jou vra,+ en as iemand jou goed vat, moet jy dit nie terugvra nie.