Lukas 6:37 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 37 “Hou ook op om te oordeel, en julle sal beslis nie geoordeel word nie,+ en hou op om te veroordeel, en julle sal beslis nie veroordeel word nie. Hou aan om te vergewe,* en julle sal vergewe* word.+ Lukas Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 6:37 Nader aan Jehovah, bl. 162-164 Die Wagtoring,2008/5/15, bl. 9
37 “Hou ook op om te oordeel, en julle sal beslis nie geoordeel word nie,+ en hou op om te veroordeel, en julle sal beslis nie veroordeel word nie. Hou aan om te vergewe,* en julle sal vergewe* word.+