-
Lukas 6:42Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
42 Hoe kan jy vir jou broer sê: ‘My broer, laat my toe om die splinter in jou oog uit te haal,’ terwyl jy self nie die balk sien wat in jou eie oog is nie? Jou skynheilige! Haal eers die balk uit jou eie oog uit, en dan sal jy duidelik kan sien hoe om die splinter wat in jou broer se oog is, uit te haal.
-