48 Hy is soos ’n man wat, terwyl hy ’n huis gebou het, gegrawe en diep afgegaan het en ’n fondament op die rots gelê het. En toe daar ’n vloed kom, het die rivier teen daardie huis geslaan, maar dit het stewig bly staan, want die huis was goed gebou.+