29 (Want Jesus het die onrein gees beveel om uit die man uit te kom. Die gees het hom dikwels gegryp,+ en hy is al baie kere met kettings en voetboeie gebind en bewaak, maar hy het die boeie uitmekaargeruk en is deur die demoon na afgeleë plekke gedryf.)