Lukas 24:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Die een met die naam Kleʹopas het geantwoord: “Is u ’n vreemdeling wat alleen in Jerusalem woon, en weet u nie van* die dinge wat in hierdie dae daar gebeur het nie?”
18 Die een met die naam Kleʹopas het geantwoord: “Is u ’n vreemdeling wat alleen in Jerusalem woon, en weet u nie van* die dinge wat in hierdie dae daar gebeur het nie?”