Johannes 4:52 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 52 Toe het hy hulle gevra in watter uur hy beter geword het. Hulle het geantwoord: “Die koors het gister teen die sewende uur* verdwyn.”
52 Toe het hy hulle gevra in watter uur hy beter geword het. Hulle het geantwoord: “Die koors het gister teen die sewende uur* verdwyn.”