Johannes 5:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Ek verseker julle: Enigiemand wat my woorde hoor en die Een glo wat my gestuur het, het die ewige lewe,+ en hy sal nie geoordeel word nie. Hy is soos iemand wat dood was maar wat nou lewe.+ Johannes Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 5:24 Die Wagtoring,2009/8/15, bl. 9 2008/4/15, bl. 30
24 Ek verseker julle: Enigiemand wat my woorde hoor en die Een glo wat my gestuur het, het die ewige lewe,+ en hy sal nie geoordeel word nie. Hy is soos iemand wat dood was maar wat nou lewe.+