Johannes 6:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Moenie werk vir die voedsel wat sleg word nie, maar vir die voedsel wat nie sleg word nie en wat ewige lewe gee.+ Die Seun van die mens sal vir julle hierdie voedsel gee, want die Vader, God self, het Sy seël van goedkeuring op hom gedruk.”+ Johannes Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 6:27 Die Wagtoring,2008/4/15, bl. 31
27 Moenie werk vir die voedsel wat sleg word nie, maar vir die voedsel wat nie sleg word nie en wat ewige lewe gee.+ Die Seun van die mens sal vir julle hierdie voedsel gee, want die Vader, God self, het Sy seël van goedkeuring op hom gedruk.”+