Johannes 12:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Toe het hulle takke van palmbome gevat en uitgegaan om hom te ontmoet, en hulle het begin uitroep: “Red hom, asseblief! Geseënd is die een wat in Jehovah* se naam kom,+ die Koning van Israel!”+
13 Toe het hulle takke van palmbome gevat en uitgegaan om hom te ontmoet, en hulle het begin uitroep: “Red hom, asseblief! Geseënd is die een wat in Jehovah* se naam kom,+ die Koning van Israel!”+