-
Johannes 12:48Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
48 Enigiemand wat my verwerp en nie my woorde aanvaar nie, het iemand wat hom sal oordeel. Die woorde wat ek gesê het, sal hom op die laaste dag oordeel.
-