-
Johannes 13:10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 Jesus het vir hom gesê: “Enigiemand wat gebad het, hoef niks meer as sy voete te laat was nie, want hy is heeltemal skoon. En julle is skoon, maar nie julle almal nie.”
-