Johannes 13:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Nadat Jesus hierdie dinge gesê het, het hy baie ontsteld geword, en hy het reguit gesê: “Hiervan kan julle seker wees: Een van julle sal my verraai.”+ Johannes Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 13:21 Jesus – Die weg, bl. 270 Die Wagtoring,1990/7/1, bl. 8
21 Nadat Jesus hierdie dinge gesê het, het hy baie ontsteld geword, en hy het reguit gesê: “Hiervan kan julle seker wees: Een van julle sal my verraai.”+