Johannes 15:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Onthou wat ek vir julle gesê het: ’n Slaaf is nie groter as sy meester nie. As hulle my vervolg het, sal hulle julle ook vervolg.+ As hulle my woord gehoorsaam het, sal hulle julle woord ook gehoorsaam.
20 Onthou wat ek vir julle gesê het: ’n Slaaf is nie groter as sy meester nie. As hulle my vervolg het, sal hulle julle ook vervolg.+ As hulle my woord gehoorsaam het, sal hulle julle woord ook gehoorsaam.