Johannes 15:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 en julle moet ook van my getuig,+ omdat julle van die begin af saam met my was.