Johannes 18:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Simon Petrus sowel as ’n ander dissipel het Jesus gevolg.+ Die hoëpriester het daardie dissipel geken, en hy het saam met Jesus in die binnehof van die hoëpriester ingegaan, Johannes Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 18:15 Grootste mens, hfst. 120
15 Simon Petrus sowel as ’n ander dissipel het Jesus gevolg.+ Die hoëpriester het daardie dissipel geken, en hy het saam met Jesus in die binnehof van die hoëpriester ingegaan,