Johannes 18:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Jesus het hom geantwoord: “Ek het in die openbaar met die wêreld gepraat. Ek het mense altyd in ’n sinagoge en in die tempel geleer,+ waar al die Jode bymekaarkom, en ek het niks in die geheim gesê nie.
20 Jesus het hom geantwoord: “Ek het in die openbaar met die wêreld gepraat. Ek het mense altyd in ’n sinagoge en in die tempel geleer,+ waar al die Jode bymekaarkom, en ek het niks in die geheim gesê nie.