Johannes 18:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Simon Petrus het daar gestaan en hom warm gemaak. Toe het hulle vir hom gesê: “Is jy nie ook een van sy dissipels nie?” Hy het dit ontken en gesê: “Ek is nie.”+
25 Simon Petrus het daar gestaan en hom warm gemaak. Toe het hulle vir hom gesê: “Is jy nie ook een van sy dissipels nie?” Hy het dit ontken en gesê: “Ek is nie.”+