Handelinge 6:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 En in daardie dae, toe die dissipels vermeerder het, het die Griekssprekende Jode begin kla teen die Hebreeussprekende Jode omdat hulle weduwees nie van die kos ontvang het wat elke dag uitgedeel is nie.+ Handelinge Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 6:1 Getuig, bl. 41-42 Die Wagtoring,2006/7/15, bl. 16
6 En in daardie dae, toe die dissipels vermeerder het, het die Griekssprekende Jode begin kla teen die Hebreeussprekende Jode omdat hulle weduwees nie van die kos ontvang het wat elke dag uitgedeel is nie.+