Handelinge 7:45 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 45 En ons voorvaders het dit ontvang en dit saam met Josua ingebring in die land van die nasies,+ wat God voor ons voorvaders uitgedryf het.+ Dit het tot die dae van Dawid hier gebly.
45 En ons voorvaders het dit ontvang en dit saam met Josua ingebring in die land van die nasies,+ wat God voor ons voorvaders uitgedryf het.+ Dit het tot die dae van Dawid hier gebly.