Handelinge 9:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 en hom gevra om briewe vir die sinagoges in Damaskus te skryf, sodat hy enigiemand wat hy gevind het wat aan Die Weg behoort,+ mans en vrouens, in boeie kon sit en hulle na Jerusalem kon bring. Handelinge Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 9:2 Getuig, bl. 60-61 Die Wagtoring,2000/1/15, bl. 27
2 en hom gevra om briewe vir die sinagoges in Damaskus te skryf, sodat hy enigiemand wat hy gevind het wat aan Die Weg behoort,+ mans en vrouens, in boeie kon sit en hulle na Jerusalem kon bring.