Handelinge 11:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 “Ek het in die stad Joppe gebid, en ek het in ’n visioen iets* gesien neerdaal wat lyk soos ’n groot linnelaken wat aan sy vier punte uit die hemel laat sak word, en dit het tot reg by my gekom.+
5 “Ek het in die stad Joppe gebid, en ek het in ’n visioen iets* gesien neerdaal wat lyk soos ’n groot linnelaken wat aan sy vier punte uit die hemel laat sak word, en dit het tot reg by my gekom.+