-
Handelinge 12:9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 En hy het uitgegaan en hom gevolg, maar hy het nie geweet dat die dinge wat die engel doen, regtig gebeur nie. Om die waarheid te sê, hy het gedink dat hy ’n visioen sien.
-