Handelinge 16:37 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 37 Maar Paulus het vir hulle gesê: “Hulle het ons in die openbaar geslaan sonder ’n verhoor, al is ons Romeine,+ en hulle het ons in die tronk gegooi. Wil hulle ons nou in die geheim uitgooi? Beslis nie! Laat hulle self kom en ons uitbring.” Handelinge Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 16:37 Die Wagtoring,2015/3/1, bl. 12
37 Maar Paulus het vir hulle gesê: “Hulle het ons in die openbaar geslaan sonder ’n verhoor, al is ons Romeine,+ en hulle het ons in die tronk gegooi. Wil hulle ons nou in die geheim uitgooi? Beslis nie! Laat hulle self kom en ons uitbring.”