Handelinge 19:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Nou sien en hoor julle hoe hierdie Paulus nie net in Efeʹse+ nie, maar in byna die hele provinsie Asië ’n groot groep oorreed het en hulle van opinie laat verander het. Hy sê dat die gode wat met hande gemaak word, nie regtig gode is nie.+
26 Nou sien en hoor julle hoe hierdie Paulus nie net in Efeʹse+ nie, maar in byna die hele provinsie Asië ’n groot groep oorreed het en hulle van opinie laat verander het. Hy sê dat die gode wat met hande gemaak word, nie regtig gode is nie.+