-
Handelinge 27:7Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 Nadat ons ’n hele aantal dae stadig verder geseil het, het ons met ’n groot gesukkel by Knidus aangekom. Omdat die wind dit vir ons moeilik gemaak het om verder te gaan, het ons naby Kreta verby Salmoʹne geseil, waar ons teen die winde beskerm was.
-