Romeine 1:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Maar toe hy deur die krag van die heilige gees ’n opstanding uit die dood ontvang het,+ het dit hom geïdentifiseer as God se Seun+ – ja, Jesus Christus, ons Here.
4 Maar toe hy deur die krag van die heilige gees ’n opstanding uit die dood ontvang het,+ het dit hom geïdentifiseer as God se Seun+ – ja, Jesus Christus, ons Here.