Romeine 6:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Weet julle nie dat julle slawe is van die een aan wie julle altyd gehoorsaam is nie?+ As julle dus slawe van die sonde is,+ sal dit tot die dood lei,+ maar as julle slawe van gehoorsaamheid is, sal dit tot regverdigheid lei.
16 Weet julle nie dat julle slawe is van die een aan wie julle altyd gehoorsaam is nie?+ As julle dus slawe van die sonde is,+ sal dit tot die dood lei,+ maar as julle slawe van gehoorsaamheid is, sal dit tot regverdigheid lei.