-
Romeine 10:14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Maar hoe kan hulle hom aanroep as hulle nie geloof in hom gestel het nie? En hoe kan hulle geloof in hom stel as hulle nie van hom gehoor het nie? En hoe kan hulle hoor as iemand nie preek nie?
-