1 Korintiërs 1:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Want die boodskap oor die folterpaal* is belaglik vir dié wat vernietig gaan word,+ maar vir ons wat gered gaan word, is dit God se krag.+
18 Want die boodskap oor die folterpaal* is belaglik vir dié wat vernietig gaan word,+ maar vir ons wat gered gaan word, is dit God se krag.+