1 Korintiërs 2:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Met mense wat geestelik volwasse is,+ praat ons oor wysheid, maar nie oor die wysheid van hierdie wêreld* of oor die wysheid van die heersers van hierdie wêreld, wat nie meer sal bestaan nie.+
6 Met mense wat geestelik volwasse is,+ praat ons oor wysheid, maar nie oor die wysheid van hierdie wêreld* of oor die wysheid van die heersers van hierdie wêreld, wat nie meer sal bestaan nie.+