1 Korintiërs 2:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Wanneer ons oor hierdie dinge praat, gebruik ons nie woorde wat ons deur menslike wysheid geleer het nie,+ maar woorde wat ons deur die gees geleer het.+ En so verduidelik* ons geestelike dinge met geestelike woorde.
13 Wanneer ons oor hierdie dinge praat, gebruik ons nie woorde wat ons deur menslike wysheid geleer het nie,+ maar woorde wat ons deur die gees geleer het.+ En so verduidelik* ons geestelike dinge met geestelike woorde.