1 Korintiërs 2:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Maar ’n fisiese mens aanvaar* nie die dinge van die gees van God nie, want dit is belaglik vir hom, en hy kan dit nie verstaan nie, want dit moet geestelik ondersoek word. 1 Korintiërs Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 2:14 Ontwaak!,2009/12, bl. 12-13
14 Maar ’n fisiese mens aanvaar* nie die dinge van die gees van God nie, want dit is belaglik vir hom, en hy kan dit nie verstaan nie, want dit moet geestelik ondersoek word.