1 Korintiërs 3:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Volgens die onverdiende goedheid wat God aan my gegee het, het ek as ’n vaardige meesterbouer ’n fondament gelê,+ maar iemand anders bou daarop. Elkeen moet dus bly aandag skenk aan hoe hy daarop bou.
10 Volgens die onverdiende goedheid wat God aan my gegee het, het ek as ’n vaardige meesterbouer ’n fondament gelê,+ maar iemand anders bou daarop. Elkeen moet dus bly aandag skenk aan hoe hy daarop bou.