1 Korintiërs 6:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Weet julle nie dat iemand wat hom met ’n prostituut verenig deur seksuele omgang met haar te hê, een liggaam met haar is nie? Want hy sê: “Die twee sal een vlees wees.”+
16 Weet julle nie dat iemand wat hom met ’n prostituut verenig deur seksuele omgang met haar te hê, een liggaam met haar is nie? Want hy sê: “Die twee sal een vlees wees.”+