1 Korintiërs 7:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Want die ongelowige man is geheilig as gevolg van sy vrou, en die ongelowige vrou is geheilig as gevolg van haar gelowige man.* Anders sou julle kinders onrein wees, maar nou is hulle heilig. 1 Korintiërs Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 7:14 Die Wagtoring (Studie-uitgawe),2016/8, bl. 16 Die Wagtoring,2006/7/1, bl. 26-28
14 Want die ongelowige man is geheilig as gevolg van sy vrou, en die ongelowige vrou is geheilig as gevolg van haar gelowige man.* Anders sou julle kinders onrein wees, maar nou is hulle heilig.