1 Korintiërs 8:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 is daar in werklikheid vir ons net een God,+ die Vader,+ uit wie alles is en vir wie ons lewe.+ En daar is een Here, Jesus Christus, deur wie alles is,+ en deur wie ons lewe. 1 Korintiërs Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 8:6 Drie-eenheid, bl. 14
6 is daar in werklikheid vir ons net een God,+ die Vader,+ uit wie alles is en vir wie ons lewe.+ En daar is een Here, Jesus Christus, deur wie alles is,+ en deur wie ons lewe.