-
1 Korintiërs 15:10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 Maar deur God se onverdiende goedheid is ek wat ek is. En sy onverdiende goedheid teenoor my was nie verniet nie, want ek het harder as hulle almal gewerk. Tog was dit nie ek nie, maar die onverdiende goedheid van God wat met my is.
-