2 Korintiërs 1:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Om die waarheid te sê, dit het vir ons gevoel asof ons die doodsvonnis ontvang het. Dit het gebeur sodat ons nie op onsself sou vertrou nie, maar op die God+ wat die dooies opwek.
9 Om die waarheid te sê, dit het vir ons gevoel asof ons die doodsvonnis ontvang het. Dit het gebeur sodat ons nie op onsself sou vertrou nie, maar op die God+ wat die dooies opwek.