2 Korintiërs 3:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Die Wet wat tot die dood lei en wat met letters op klippe gegraveer is,+ is met soveel heerlikheid gegee dat die Israeliete nie na Moses se gesig kon bly kyk nie as gevolg van die glans van sy gesig,+ ’n glans wat weggeneem sou word. 2 Korintiërs Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 3:7 Die Wagtoring,1990/7/15, bl. 16
7 Die Wet wat tot die dood lei en wat met letters op klippe gegraveer is,+ is met soveel heerlikheid gegee dat die Israeliete nie na Moses se gesig kon bly kyk nie as gevolg van die glans van sy gesig,+ ’n glans wat weggeneem sou word.