2 Korintiërs 10:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Om die waarheid te sê, ons het nie buite ons grense gegaan toe ons na julle toe gekom het nie, want ons was die eerstes wat julle met die goeie nuus oor die Christus bereik het.+
14 Om die waarheid te sê, ons het nie buite ons grense gegaan toe ons na julle toe gekom het nie, want ons was die eerstes wat julle met die goeie nuus oor die Christus bereik het.+