2 Korintiërs 12:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Ek het onredelik geword. Julle het my gedwing om so te word, want julle moes my eintlik aanbeveel het. Ek is nie enigsins minderwaardig teenoor julle “super-apostels” nie, selfs al is ek niks.+
11 Ek het onredelik geword. Julle het my gedwing om so te word, want julle moes my eintlik aanbeveel het. Ek is nie enigsins minderwaardig teenoor julle “super-apostels” nie, selfs al is ek niks.+