20 Ek is saam met Christus aan die paal gehang.+ Dit is nie meer ek wat lewe nie,+ maar Christus wat in eenheid met my lewe. Ja, ek lewe my huidige lewe in die vlees deur geloof in die Seun van God,+ wat my liefgehad het en homself vir my oorgegee het.+