Efesiërs 5:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 en hou aan om liefde te betoon,+ net soos die Christus ook liefde aan ons* betoon het+ en homself vir ons* gegee het as ’n gawe en ’n offerande, ’n aangename geur vir God.+ Efesiërs Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 5:2 Die Wagtoring (Studie-uitgawe),2017/8, bl. 28 Nader aan Jehovah, bl. 300
2 en hou aan om liefde te betoon,+ net soos die Christus ook liefde aan ons* betoon het+ en homself vir ons* gegee het as ’n gawe en ’n offerande, ’n aangename geur vir God.+