Efesiërs 5:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 en sodat hy die gemeente in die prag daarvan voor hom kon aanbied, sonder ’n vlek of ’n plooi of iets soortgelyks,+ maar heilig en sonder enige soort merk.+ Efesiërs Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 5:27 Die Wagtoring,2008/6/1, bl. 13-14
27 en sodat hy die gemeente in die prag daarvan voor hom kon aanbied, sonder ’n vlek of ’n plooi of iets soortgelyks,+ maar heilig en sonder enige soort merk.+